Kinnerlant Kleuterskool is hosting a Potjiekos Competition on the 3rd of November 2012 and is inviting you to come and join in on the fun. We will have great music, fantastic stalls and exciting kids entertainment.
There are wonderful prices up for grabs so if you would like to participate in the activities like the competition or taking a stall for the day you are more then welcome to contact the following people:
Kinnerlant Kleuterskool gaan ‘n potjiekoskompetisie op 3 November 2012 aanbied en nooi julle uit om deel te kom neem aan die pret. Ons gaan lekker musiek speel, fantastiese stalletjies en opwindende kindervermaak hê.
Daar is wonderlike pryse op die spel, so as jul belangstel om deel te neem aan die aktiwiteite soos die kompetisie of selfs ‘n stalletjie vir die dag wil hê is jul meer as welkom om die volgende persone te kontak: